Harold George Belafonte (1 Maart 1927 – 25 April 2023) was 'n Amerikaanse sanger en akteur. Hy het die bynaam "King of Calypso" gekry omdat hy calypso-musiek tot internasionale roem gebring het. Hy het bekend geword met sy treffer Banana Boat Song en sy werk as 'n UNICEF-ambassadeur.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search